Louis Francois Cornelis Taillard
This photo shows Louis Francois Cornelis Taillard was baptized on May 26, 1754 in the Methodist Church in Cape Town Hereformeerde.
Michael Johannes Taljaard Hierdie foto wys dat Louis Francois Cornelis Taillard was gedoop op 26 Mei 1754 in die Nederduitse Hereformeerde Kerk in Kaapstad.
Entry Number: 100 , GS Film number: 2214107 , Digital Folder Number: 4322620 , Image Number: 00267
Die skrywer spel die name as volg:
Kind: Louwis Francoois
Vader: Jacob Taljard
Moeder: Maria Jordaan
Getuienisse: Jürgen Screiber en Mariana Lombaar
Met Louis se kinders na sy troue kom die regte spelling voor as Louis Francois Taillard. Op een geval word sy naam aangegee as Louis Francois Cornelis Taillard waar hy 'n eksta naam aangee as sy geboorte naam naamlik Cornelis
10 days ago

Date & Place:
Not specified or unknown.